Vakansie in die see, son, sand en branders


Vermaak, ontspanning ens.


Brakkeduine is `n moet vir die 4X4 entoesias, die visvanger, swemmer of somaar net almal wat heerlik wil ontspan!


Kontak:    Choppie  083 400 3720

  Johan      084 515 4551


Kliek op foto of hier vir hul webwerf


Geniet `n rit deur die Langkloof. Daar is pragtige berge en natuurskoon. Besoek `n Appelstoor of geniet `n heerlike versnapering by ‘Die Ark’ op Joubertina. Die boonste twee foto’s van die berge is by Joubertina geneem.


Kom terug oor die berg en gaan maak `n draai by Stormsriviermond. Jy sal nooit spyt wees nie!


            Privaat Paradys!!!

Kom ontspan heerlik by Kershoutlaagte op die plaas Groenvlei, Reg langs die Huisklip Natuurreservaat en op die strand!


4 Boshuisies met 6 slaap plekke
2 Boshuise met 12 slaap plekke
Lapa met sitplek vir 60
Elektristeit en gas stoof/geyser.

Kontak Chops of Elize Vermaak by
042 295 1633 of  082 321 1467
e-pos:- jcvermaak@telkomsa.net